Psigiaters

Wat doen ‘n psigiater?

‘n Psigiater is ‘n mediese dokter wat in psigiatrie gespesialiseer het.  Ten einde te kan praktiseer moet ‘n psigiater by die Raad vir Gesondheidsberoepe in Suid-Afrika (RGBSA)/Health Professions Council of South Africa (HPCSA) as ‘n spesialis geregistreer wees.

Psigiaters moet eers ‘n mediese graad behaal (MBCHB of MBBCH) en kan daarna verder studeer om ‘n spesialis te word.  ‘n Psigiater se kwalifikasie sal dus aangedui word as MMed Psych of FF Psych of FC Psych.

Omdat psigiaters mediese opleiding het, kan hulle pasiënte met psigiatriese siektes ondersoek, diagnoseer en behandel.  Hulle opleiding behels beide mediese en psigoterapeutiese komponente en hulle kan dus medikasie voorskryf en psigoterapie doen.

Vir meer inligting oor psigiatrie in Suid-Afrika, besoek gerus die South African Society of Psychiatry (SASOP) se webwerf.

Indien jy ‘n afspraak met ‘n psigiater wil maak, kan jy ‘n verwysing by jou algemene praktisyn kry of een van die volgende psigiaters by hulle spreekkamers kontak:

Kaapstad – Noordelike Voorstede

Bellville

Dr Hester Fourie
Tel: 021 945 4439
e-pos: hfpsych@gmail.com

Dr Renata Schoeman
Oude Westhof Mediese Suite 4
Oude Westhof
Bellville
Tel:  021 913 1868
Faks:  086 458 5693
Noodgeval:  083 589 6988
e-pos: oudewesthof@renataschoeman.co.za

Durbanville

Prof Piet Oosthuizen en dr Stephanie van Vuuren
Tel: 021 976 9549

Lees meer oor die praktyk by die webwerf www.hafelestreet.co.za

Paarl

Drs Karien Botha, Gert van Niekerk en Susan Rabe
Kamer 3, Paarl Mediese Sentrum, Paarl
Tel: 021 872 9146    
e-pos:  psych@paarlonline.co.za

Parow Panorama

• Dr Elsa du Toit, Maternal Mental Health, dus slegs dames, lees meer by www.sophiaclinic.com
• Dr Azelle A Mayne, gee veral aandag aan slaapsteurings, angssteurings, demensie en algemene psigiatrie, slegs volwassenes.

• Dr Paul R Magni, gee veral aandag aan demensie en algemene psigiatrie.
• Dr Michael S Mason, veral demensie en algemene psigiatrie, slegs volwassenes.

Lees meer oor die praktyk by die webwerf www.gomemory.co.za

Parow N1 Stad

Dr Pieter Ebersohn
Tel: 021 595 3800

Eden Distrik (George en Mosselbaai)

Dr Johan Fourie
Neurokliniek,
Mediclinic George,
Gloucester Laan,
GEORGE
Tel: 044 874 0130
Faks: 044 874 0133

Kaapstad en omgewing

Dr Dainty Meyer
Dophinrylaan 9
BLOUBERGRANT
Tel: 021 556 4019

ksmmeyer@telkomsa.net

Kaapstad en Suidelike Voorstede

Zonnebloem

Dr Jeanné Moolman
Kuyperstraat 35
ZONNEBLOEM (DISTRIK SES)
7925
Tel. 021 461 9930
Epos drmoolmanpractice@adept.co.za
Klik hier vir meer besonderhede oor haar praktyk.

Oranjezicht

Dr Wayne Sanders
Kelvinstraat 5
Tamboerskloof
Kaapstad
Tel: 021 424 2070
e-pos:  waynesanders@iafrica.com

Wynland (Worcester)

Dr Estie Pieterse-Kruger
Kerkstraat 16
WORCESTER
Tel: 023 347 7511
Faks: 023 347 7544
Sel: 079 393 4772
reception@gmail.com

Somerset-Wes en Strand

Dr Chris Verster
Kamer 2b
Tre Mondi Kantoorpark
Somerset-Wes
Tel: 021 852 8927