Pastorale sentra by enkele gemeentes

Die volgende gemeentes het gespesialiseerde sentra wat psigopastorale hulp bied:

Stellenberg Gemeente
Stellenberg Ondersteuning Sentrum (SOS)

Adres: Hoek van Edelweis Rd & Mountain View Drive, Stellenberg, Kaapstad, 7500
Navrae: Rudolph van Schoor
Tel: 021 976 4519
Sel: 082 8544530

www.stellenberg.co.za/bediening/ondersteuningsentrum/

Vredelust Gemeente
Pastorale hulp deur middel van genesingsprogramme wat binne groepe plaasvind.

Adres: 13de laan 87, Boston, Bellville. 7530
Navrae: Diedre Mans
Tel: 021 950 4463
e-pos: diedre.mans@gmail.com

www.vredelust.co.za

Durbanville Gemeente

Navrae: Esther Blackaller
Maatskaplike Werker: Omgeediens koördineerder
Omgeedienskantoor (021) 975 6370 X 113

e-pos: omgee@durbanvillegemeente.co.za

Ds Rian Verster
Sel: 084 207 4005
e-pos: rian@durbanvillegemeente.co.za

www.durbanvillegemeente.co.za

Bergsig Gemeente

Bergsig het ‘n 24 uur noodnommer 071 196 4191 en
nood e-pos: bergsig911@bergsigdv.co.za

Skakel gerus indien u navrae het of enige inligting benodig. Daar is ‘n berader aan diens en kan u enige tyd ook verwys na ‘n leraar indien so verkies.

www.bergsigdv.co.za

Helderberg Gemeente

Helderberg Beradingsentrum

Firmountweg 82, Briza, Somerset-Wes
Tel: 079 417 3863
e-pos: helderhelp@gmail.com