Jou plaaslike gemeente

Wanneer jy raad of hulp van enige aard nodig het, is dit altyd ‘n goeie idee om met jou plaaslike gemeente of dominee kontak te maak.

Jy kan die besonderhede van jou plaaslike gemeente op hierdie webwerf vind.