Die Departement van Gesondheid se afdeling vir geestesgesondheid (Mental Health)

mental-health

Besonderhede van psigiatriese hospitale, behandelingsentra vir afhanklikheid, eenhede vir kinderpsigiatrie, klinieke en ander instellings van die Departement van Gesondhed, is hier beskikbaar. In hierdie gids is kontakbesonderhede van dienste wat deur die Departement van Gesondheid in die Wes-Kaap gebied word, beskikbaar.